Sojaboonsaad
Southern Hemisphere Seeds (SHS) is ‘n maatskappy wat deur boere vir boere geskep is met ‘n portefeulje van sojaboonkultivars wat nie net opbrengs verbeter nie, maar ook boere in staat stel om aan die voorpunt van die jongste genetiese ontwikkeling op internasionale skaal te wees.
Y651i
Die Y65i sojaboonkultivar (wat Intacta® RR2 Pro bevat) bied beskerming teen insekskade wat veroorsaak word deur algemene plae soos die Afrika-bolwurm. Intacta® RR2 Pro bied ook glifosaatverdraagsaamheid vir onkruidbestuur en kan die onkruiddoder-verdraagsame eienskap op die DNA van die plant herposisioneer.